BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
ELVIS BLUE
In Konsert
Afrikaanse Ikoon, Besigheidsman, Finominale Musikant en Liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower, Nationaal sowel as Internationaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy ongeveer 130 gehore per jaar. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom. Dit alles terwyl hy toekkenings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s laat inryg. Met ‘n opwindende album wat wag op die voorstoep bestek sy musiek tweetalig vir alle musiek liefhebbers.

SHARE THIS PAGE