Die heel beste van Lianie met treffers soos 'Soen my nie Meer nie, Da' Vat Hy, Naweeklyfie' Sal Diehele Gehoor Vermaak. Goue oues en tydlose treffers soos 'Chiquitita en Head Over Heels' is die perfekte vermaak vir diehele gesin. 'n Energieke en interaktiewe vertoning met verhale en sang. Lianie May is tydloos, kon saam op haar reis van musiek!