BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
GROET DIE GROTMAN 2
met Wynand van Vollenstee as die skreeusnaakse GROTMAN!
Dit is 20 jaar later. Grotman en Elize is steeds baie gelukkig getroud ...of is hulle? Die kinders is tieners. Mans en vrouens verskil steeds en is eintlik van verskillende planete. Is alle mans steeds beheervrate / buffels / trolle / varke? Is alle vrouens steeds gaarders? Meneer en mevrou, kom herken jouself in GROET DIE GROTMAN 2 en kom skaterlag vir jouself. Meneer, jy gaan beslis die kans kry om vir jou vrou vinger te wys. En Mevrou, jy gaan beslis die geleentheid, om manlief in die ribbes te pomp. Hierdie produksie is die ideale tonikum vir enige huwelik, met Wynand van Vollenstee as die skreeusnaakse GROTMAN!

SHARE THIS PAGE