BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
MATHYS ROETS (Musiekskuur)
Mathys het bekendheid verwerf vir sy sielvolle vertolkings van die wêreld se mooiste ballades
Vertoning in ons intieme nuwe Musiekskuur-teater @ Pretoria-Barnyard Deur sy loopbaan het Mathys bekendheid verwerf vir sy sielvolle vertolkings van die wêreld se mooiste ballades, veral die musiek van Leonard Cohen, Roger Whittaker en Neil Diamond. Die pad wat hy gestap het, was nie maklik nie. Hy het harde bene gekou, self luidsprekers rondgedra en van restaurant na restaurant gegaan om daar te sing, maar toe hy uiteindelik raakgesien word, het dinge behoorlik vir hom vlam gevat.

SHARE THIS PAGE