BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
JAK DE PRIESTER (Musiekskuur)
Jak de Priester
Jak de Priester vier 15 jaar in die musiekbedryf met ‘n splinternuwe konsert en die bekendstelling van ‘n nuwe album getiteld ‘15’. Hierdie is ‘n baie persoonlike album en konsert met liedjies wat die hart sal roer. Boervrou, Stuur liefde aan ou Toks, Drakensberge liefde, Vriendskap se water, Soen die reën, As is verbrande hout, Niemand neem hul kwalik is maar net paar van die nuwe titels op die album. Wees gereed vir ‘n reis na gister, na vandag en na more saam met Jak de Priester. Saam met Jak op die verhoog is sy pianis, Altus Muller.

SHARE THIS PAGE