BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
VALIANT SWART (Musiekskuur)
Valiant Swart word bestempel as een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelope twintig jaar. Hy word wyd gerespekteer as liriekskrywer, en het reeds meer as 'n honderd oorspronklike komposisies op CD vrygestel.

SHARE THIS PAGE