BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
MEL BOTES (Musiekskuur)
Mel Botes
Mel Botes is ‘n musikant wat groot naam gemaak het vir sy vermoë om aanhoudend musikale grense te skuif en is een van daardie rare kunstenaars wat dit reggekry het om gelyktydig ‘n Afrikaanse loopbaan as liedjieskrywer en folk-rock sanger te vestig; asook ‘n Engelse loopbaan as rocksanger en kitaarsepeler. Beste van sy oorspronklike werk DAVID’S CONFESSION, OOMBLIK VAN WAANSIN, FLIGHT OF BIRD & NICE TO MEET YOU & DANS IN DIE WEERLIG word saamgevat in hierdie vertoning!

SHARE THIS PAGE