BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
MAGONJATJIE EN DIE DINOSOURUSSE (Musiekskuur)
Vir al die maatjies tussen 2 en 10; 20 en 100!
Magonjatjie kom sing liedjies oor die bos, oor maatjies en oor dinosourusse - van die lang nek Apatosourus tot die stekelrige Stegosourus! Kom dans en sing saam en leer sommer meer oor die pre-historiese gediertes waarvan daar nou nog net bene en stories oor is. Vir al die maatjies tussen 2 en 10; 20 en 100! www.rooimierproduksies.co.za

SHARE THIS PAGE