BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
JAKKIE LOUW EN KEVIN LEO (Musiekskuur)
Jakkals & Leeu
Jakkie en Kevin as “Jakkals & Leeu” tree gereeld landwyd op waar hulle sale aand na aand voltrek en uitverkoop. Die kombinasie van die twee sangers is uniek en uiters vermaaklik vir die hele gesin. Liedjies wat hulle op hulle unieke manier vertolk sluit in Voshaarnooi, O Sole Mio (ala Pavarotti en Brian Adams) Frank Sinatra, oorspronklike komposisies soos Gebed van die Vreeslose geskyrf spesiaal vir die vertoning, ‘n bietjie Elvis Presley, ‘n Bietjie Lucas Maree en ‘n bietjie Pikkewyne

SHARE THIS PAGE