BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
ROCCO (Musiekskuur)
EEN ROCCO, EEN KLAVIER, EEN PAKKLERE - maar soveel meer
Vertoning in ons intieme nuwe Musiekskuur-teater @ Pretoria-Barnyard . Gewilde pianis Rocco de Villiers bring nie net n versameling van die mooiste musiek ter wereld nie, maar ook n nuwe “best of” vrystelling van die mees gewilde, gesluisterde snitte van sy vorige 4 albums BEAUTIFUL BEAUTIFUL PIANO, MORE BEAUTIFUL PIANO, STUNNING en die mees onlangse COUNTRYKEYS. Elke snit deur die gehoor gekies. MUSIC BOX DANCER, you raise me up, HOW GREAT THOU ART, edelweiss, KLA 1 KLA 2 KLA 3 KLA 4, anna aeroplane, chariots of fire, jim muller keurspel, is net n paar van die stukke waarna die gehoor kan uitsien. Op sy eie unieke manier – EEN ROCCO, EEN KLAVIER, EEN PAKKLERE - maar soveel meer. Rocco se cd’s, DVDs en Bladmusiek vir klavier beskikbaar by die deur.

SHARE THIS PAGE