BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
STRIKDAS KLANKBAAN BEKENDSTELLING - DEON MEIRING EN LEN MULLER (Musiekskuur)
Kom geniet die musiek van Strikdas, die familie film van die jaar. Deon Meiring en Len Muller vier die bekendstelling
Kom geniet die musiek van Strikdas, die familie film van die jaar. Deon Meiring (van Glaskas en Dans Dans Lisa) en Len Muller vier die bekendstelling van die film se klankbaan by die Musiekskuur in Pretoria. Deon het in September 2014 sy solo debuut gemaak - musiek hiervan sowel as liedjies van Glaskas en Dans Dans Lisa is vir Strikdas se klankbaan gebruik. Len Muller stel sy debuut album in Mei 2015 bekend waarvan die treffer "Smag na jou" gehoor word in die film.

SHARE THIS PAGE