BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
RUDI MULLER -TETELESTAI (Musiekskuur)
Intieme geestelike reis van lof en aanbiddings liedere gevul met getuienis van God se Genade, Liefde en perfekte tydsberekening!
Rudi Muller se jongste CD, Tetelestai, is ‘n album wat die klank van geestelike musiek in ‘n nuwe wentelbaan plaas. Dit is ‘n groot, fyn georkestreerde versameling van liedjies met ‘n internasionale klank wat ver anderkant die grense van gospelmusiek die hartsnare sal roer. (Vertoning in ons intieme nuwe Musiekskuur-teater @ Pretoria-Barnyard)

SHARE THIS PAGE