BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
DIE BURGER VROUEOGGEND
Jy is mooi genoeg
Die Burger Vroueoggend aangebied deur Mercedes-Benz Century City. #MooiGenoeg is 'n vervolg op ons reeks van ontbyte met Karien Basson as seremoniemeester, Elvis Blue gaan vermaak verskaf en Hannon gaan vir die dames help met stylwenke. daar is nog 'n hele paar verassings wat voorlĂȘ. 3 dames sal die geleentheid kry om 'n nuutmaaksessie geborg deur Spree te wen. Hulle sal elkeen ook 'n dubbelkaartjie wen na die geleenheid en sal daar hulle nuwe styl kan kom wys.

SHARE THIS PAGE