Koos van der Merwe sing Bob Dylan
- Musikale verwerkings deur Matthys Maree -
- Raadgewende Regie deur Sandra Prinsloo -
Meesterlik. Magies. Betowerend. So reageer musiek-kenners en taalkundiges op die poëtiese Afrikaanse herskeppings van tydlose Bob Dylan treffers soos Mr. Tambourine Man, Blowing In The Wind, Make You Feel My Love en The Times They Are A Changin’.
(Vertoning in ons intieme nuwe Musiekskuur-teater @ Pretoria-Barnyard)