BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
ERIC NOBBS IN DOPPERS EN FILISTYNE (Musiekskuur)
Geen kinders onder 14
Eric Nobbs beeld in 'n skreeusnaakse vertolking die sonde en ergenis van die ou dorpslewe uit (Circa 1930). " 'n Meesterlike solovertoning! Hy slaag uitstekend daarin om die lagspiere te prikkel in sy unieke voordrag van die tradisionele Afrikaanse humor" (Beeld) "Nobbs at his best..."(Pretoria News) en " 'n Uitmuntende vertolking, skaterlag relevant vir vandag" (Volksblad) Geen kinders onder 14 (Vertoning in ons intieme nuwe Musiekskuur-teater @ Pretoria-Barnyard)

SHARE THIS PAGE