BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
SING EN SOEN MET ENERGIE EN MWAH (Musiekskuur)
NRG( Energie ) en MWAH sit energie en liefde bymekaar met die sing en soen produksie eksklusief by die Barnyard Musiekskuur
NRG( Energie ) en MWAH sit energie en liefde bymekaar met die sing en soen produksie eksklusief by die Barnyard Musiekskuur. Die vertoning beloof om vir jou alles te bied van Opgewekte treffers , Akoestiese weergawes en oorspronklike materiaal. Die vertoning bestaan uit een volle segment NRG(energie) Vertoning ‘n Duete vertoning en ‘n volle segment MWAH vertoning. Die vertoning bied vir jou topklas waarde en vermaak vir jou sak met 3 Produksies in een vir die prys van een. Maak seker jy koop jou kaartjies , daar is slegs beperkte plekke beskikbaar. (Vertoning in ons intieme nuwe Musiekskuur-teater @ Pretoria-Barnyard)

SHARE THIS PAGE