BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
FIRMAMENT MET CHRIS CHAMELEON (Musiekskuur)
12 Splinternuwe Liede
Chris Chameleon se nuwe solo album vrystelling word gevier met hierdie gelyknamige produksie. 12 Splinternuwe liede en die verhale daaragter word gekruie met sy gevoelige spitsvondigheid, eerlike vertolkings en lyfgrappies om gehore te lei na 'n wêreld van droom, wonder en lag.

SHARE THIS PAGE