BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
NIE AS EK SING NIE- LAURIKA RAUCH
Kontemporêre Musiek
Kontemporêre Musiek Met: Laurika Rauch, Devereaux van der Hoven-Oosthuizen (pianis), Juan Oosthuizen (kitaar) en Vernette Rautenbach Wessels (agtergrondsanger) Op die vraag wat die titel sou wees indien sy ooit haar outobiografie sou skryf, antwoord Laurika sonder aarsel: 'Nie as ek sing nie'. Want wanneer sy voor ’n gehoor sing, verdwyn alle sorge, pyn en onsekerhede. Hierdie produksie, wat by Aardklop 2015 die toekenning ontvang het vir die 'Mees gewilde vertoning by die fees', asook twee nominasies vir die 2016 Fiësta Toekennings, bevat soms biografiese elemente en die musiek neem jou hier en daar terug na waar alles begin het.

SHARE THIS PAGE