BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
TRIPLE3
met DOZI ~ JANNIE MOOLMAN ~ PIETER SMITH
Hierdie is ‘n eksklusiewe nuwe vertoning aangebied deur Music Profile Management, opgevoer deur die immergewilde sangers, Dozi, Jannie Moolman en Pieter Smith. Hierdie produksie is saam gestel en ideale vermaak vir feeste, korporatiewe funksies, skoue en enige ander geleentheid wat eerste klas vermaak verlang. Kom beleef Dozi, Jannie Moolman en Pieter Smtih waar elkeen hul eie liedjies sal opvoer, sowel as saam met mekaar in Afrikaans, Engels, Zulu en selfs Italiaans. Bekende treffers soos Mustang Sally, Sweet Home Alabama en O sole mio kan gehoor word. Die show kook!

SHARE THIS PAGE