BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
KOEK EN TERT MET SUSAN COETZER
Lag en die wereld lag saam met jou, huil en jy huil alleen.
Koek en Tert is Susan Coetzer se 2de eenvrouvertoning – ‘n komedie met ‘n hart wat jou sal laat skaterlag. Dis die vroulike teenvoeter vir “Groet die Grotman” en behoort deur elke vrou in Suid-Afrika gesien te word- asook die mans…. Koek en Tert is deur Susan Coetzer geskryf en Susan speel self die rol van die lywige size 44 Koekie Koekemoer (eienares van ‘n tuisnywerheid) wat met behulp van haar life coach (‘n mini trampoline, Lientjie) die fisiese en emosionele bagasie van 20 jaar tackle en probeer afspring- sodat sy wer ‘n ruite kan vang. “Koek en Tert” sal jou ten minste vir ‘n uur van al jou probleme laat vergeet! Lag en die wereld lag saam met jou, huil en jy huil alleen.

SHARE THIS PAGE