BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
SONJA EN TJOKKER
Die program het geestelike en opbouende aanslag en vind aanklank by klein en groot.
In hierdie oulike musiek-kinderproduksie sing Sonja Herholdt en haar beste honne-pêl Tjokker bekende sowel as nuwe oorspronklike liedjies vir die kinders. Die kleinmensies word uitgenooi om saam te dans en deel te neem aan die aksie. Tjokker vermaak almal met sy manewales en sy oulike sê-goed. Die “fluffy” hond met die bruin oë sal dadelik diep in die harte van die kinders kruip. Die program het ? geestelike en opbouende aanslag en vind aanklank by klein en groot.

SHARE THIS PAGE