BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
ADAM TAS
Album "Patatas en Pyptabak"
Die trippel platinum skrywer en sanger Adam Tas bring nog ‘n meesterstuk album "Patatas en Pyptabak" na vore. Die stories van n land en sy mense was lanklaas so mooi verwoord en getoonset. 'n Album soos net Adam Tas met sy ryke stem kan doen. 13 nuwe snitte op die album sal mense wat die musiek kom luister bekoor. Die gehoor kan uitsien na n spesiaal saamgestelde vertoning van Adam Tas met sy kitaar wat van die nuwe werke soos ( My wens vir jou, Melk-en-heuning-vrou, Patatas en Pyptabak) en vele meer sal opvoer. Ook sal hulle verwerkings doen van die groot afrikaanse treffers vanaf Adam Tas se vorige albums. Kom luister na die storie verteller uit die bosveld en maak jou tuis onder die woorde van sy asem.

SHARE THIS PAGE