BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
DIE KERSFEES KABOUTER
Heerlike kinderteater in die vakansie vir die hele gesin!
Speelgoedkasproduksies bied aan: DIE KERSFEES KABOUTER. Heerlike kinderteater in die vakansie vir die hele gesin! By Kersvader se fabriek in die Noordpool, gebeur daar baie interessante dinge. Daar is liggies, hope geskenke, kersbome, vrolike liedjies en wonderlike kersfeeskarakters. Maar eendag gebeur daar ‘n verskriklike ding in dié fabriek. Die Kersfees Kabouter besluit om al die lekker geskenke vir Pretoria se kinders weg te steek! Hoekom sal die Kabouter so iets doen? Kom kyk hoe Kersvader en sy elfies die Kabouter vang en help om ‘n beter maatjie te wees.

SHARE THIS PAGE