BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
POLLIE DIE PAASHAAS- Musiekskuur
Speelgoedkas Produksies is terug met nuwe opwindende avonture!
Speelgoedkas Produksies is terug met nuwe opwindende avonture en hier kom POLLIE DIE PAASHAAS! Pollie die Paashaas leer ons kinders iets van Paasfees asook die vreugdes daaragter. In hierdie verhaal kom kuier Pollie en haar maats in ons gehoor se tuin. Sy maak gereed vir die paaseier-wegsteek-sessie en sy speel saam al haar dieremaats. Maar daar is iemand wat nie van hierdie tradisie hou nie en Pollie probeer fop. Wat gaan gebeur? Gaan die paaseiers dalk wegraak of gaan Pollie ons skelmpie vang? Kom kuier saam ons liewe tuin-diere en bring die groot- en klein maatjies vir hierdie opwindende kinderteaterstuk!

SHARE THIS PAGE