BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
PRINSESTEE
AANGEBIED DEUR FINESSE TYDSKRIF & TYGERBERG104FM
Hierdie is ’n sprokiestee vir jou en jou dogter van 4 tot 10 jaar. In die wonderwêreld van kastele, prinsesse, dans en musiek leer sy waardevolle lewenslesse by die karakters op die verhoog, en dít terwyl julle kwaliteittyd saam spandeer en bederf word met spookasem, springmielies en ’n propvol geskenksak! KLEREDRAG Mammas: Vroulik | Dogters: jou mooiste rokkie en ’n kroon as jy wil.

SHARE THIS PAGE