BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
STRAATLIGKINDERS
Verdwyn
Sewe jaar sedert die laaste keer wat Straatligkinders in die Kaap gespeel het is die manne terug vir een massiewe aand by Barnyard Willowbridge. Kom kyk hoe stof die manne die ou tunes af en hulle bring 'n klomp nuwes saam vanaf die album Verdwyn. Kan ek met jou dans? Ja jy kan. So kry jou kaartjies nou vir 'n lekker partytjie saam met hierdie legendes.

SHARE THIS PAGE