BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
KOOS KOMBUIS
Kom kuier saam met Koos
- Koos Kombuis kom maak uiteindelik weer 'n draai by die Silverstar Barnyard! Koos kan nie wag om sy ou bekende liedjies soos Lisa se Klavier en Bicycle Sonder Slot met die gehoor te deel nie, maar ook om hulle bekend te stel aan sy nuwe werk en te wys hoe goed hy die bekfluitjie leer speel het in die lang dae van grendeltyd! Met Koos op die verhoog, weet is mens nie altyd presies wat om te verwag nie, maar een ding is seker, dit gaan 'n lekker kuier wees!

SHARE THIS PAGE