BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
JAK DE PRIESTER
Op ‘n ander planeet
2022 merk 20 jaar sedert Jak de Priester se debuut album ‘Sally Williams Nougat’. Sedert 2002 het Jak de Priester 10 oorspronklike vollengte albums vrygestel plus ‘n kinderalbum en -dvd, en was by elke fees en op die verhoë van elke groot konsert. Die laaste 20 jaar was ‘n lang reis met meer hoogtepunte as laagtepunte. In hierdie konsert deel Jak de Priester sy reis en sing van die liedjies wat hom so huishoudelike naam in Suid-Afrika gemaak het. Jak de Priester is ook die sanger/ liedjieskrywer van die gewilde KykNET reeks “Binnelanders” en ook die aanbieder van die gewilde reeks ‘Reis na Gister’ en meer onlangs ‘Koppieteefontein’

SHARE THIS PAGE