BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
DIRK VAN DER WESTHUIZEN
Van Nostalgie tot die Binne Palm van Moderne Afrikaanse Sokkie
Dirk van der Westhuizen is terug met 'n polsende dans treffer gelaai met moderne sokkie klanke en 'n tikkie nostalgie! "Kinders van die Warrelwind" bring 'n boodskap van vrede deur alle boksies waarin mense geplaas word af te breek en een te maak. Op die einde van die dag is ons almal tog net kinders van dieselfde Warrelwind. Dirk bring ook hulde en wys sy waardering aan Afrikaanse Musiek Legende Laurika Rauch en wyle liedjieskrywer Koos du Plessis vir die fondasie, wat hulle gelĂȘ het, waarop ons vandag nog Afrikaanse Musiek kan aanhou bou.

SHARE THIS PAGE