BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
JO BLACK
‘n Musikant met ‘n passie vir mense
Jo se nuutste album “Vegter” is in Junie 2022 geloots. “My nuwe musiek is uit gebrokenheid gebore, 'n soeke na hoop - ja, selfs vir myself - en 'n hoop om met een hand deur die blêrrie storms vas te klou, maar ook een hand beskikbaar te hê vir die wat om my verdrink. Ons is dit aan mekaar verskuldig. My een hand klou vandag stééds, maar my ander hand is uitgestrek. Ons is saam in die storm.”

SHARE THIS PAGE