BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
BERNICE WEST
Die eenvoud van drome
Bernice West se naam het sinoniem geword met groot skares, groot treffers en ‘n groot boodskap wat die hele land laat dans en ons herinner die Here het ons mooi gemaak. Vir die eerste keer het sy ‘n akoestiese vertoning bymekaar gesit om die storie agter die liedjies met ons te deel, waar en waarom dit gebore is. Hierdie vertoning is die eerste van sy soort en sal die heel eerste keer wees wat hy in die formaat aangebied word.

Een van die beste vroulike stemme wat ons land kan bied eksklusief op die Barnyard Teater Silverstar verhoog!

Op 23 het sy reeds ‘n reuse positiewe impak op die musiek industrie èn ons land gemaak, met, onder andere, titels agter haar naam - liedjie van die jaar, mees gestroomde liedjie én album van die jaar wat bekroon is met ‘n SAMA toekenning. Kom spandeer hierdie valenteins dag saam met die persoon wat die lekkerste saam met jou op Bernice se musiek sing en dans.

SHARE THIS PAGE