The Barnyard Theatre - BARTO
BARNYARD LOYALTY CLUB
 
 
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
BARTO
Dubbelplatinum-kunstenaar Barto stel nuwe EP “Nuwe Spore” vry!
Dubbelplatinum-kunstenaar Barto stel nuwe EP “Nuwe Spore” vry!

Op 26 Junie het Barto sy hoogs verwagte EP, “Nuwe Spore”, vrygestel. Aanhangers het reeds ’n voorsmakie gekry met die treHer-snitte “Swaartekrag” en “Sink In Die Hemel In”, wat behoorlik opslae op die treHersparades maak.

Hierdie splinternuwe projek is ’n massiewe gunsteling onder aanhangers, propvol opregte storievertelling en kragtige lirieke. Die titelsnit “Spore” staan uit as die fokuslied, saam met ’n opwindende musiekvideo.

Aanhangers geniet ook liedjies soos “Sing Daai Liedjie”, asook ’n spesiale samewerking met Bernice West op “Ek Dank Die Here Vir Jou" wat reeds groot opslae gemaak het.

Met die skryf-en-produksie samewerking van Barto, Stephan van Huyssteen, Johan Viljoen, Muse studios and Murray Lubbe, is “Nuwe Spore” ’n reis van klank en storie wat jy nie wil misloop nie.

SHARE THIS PAGE