BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
GERT VLOK NEL (Musiekskuur)
Beaufort Wes se Beautiful
Enigmatiese digter, skilder, sanger en kitaar speler Gert Vlok Nel het 15 jaar gelede sy verskyning op die Suid-Afrikaanse musiek toneel gemaak met 'n debuut digbundel, opgevolg deur 'n debuut album wat sedertdien bykans Afrikana status verkry het. Beaufort Wes se Beautiful woorde was 'n grensverskuiwende opname wat 'n aardskudding deur die plaaslike musiekbedryf gevoer het en van Gert 'n huishoudelike naam, plaaslik sowel as in die Benelux-lande gemaak het. Gert het sedertdien in beide Suid-Afrika en Europa grootskaals getoer en getroue, kultus-agtige volgelinge verkry en kom nou na Musiekskuur vir net EEN vertoning.(Vertoning in ons intieme nuwe Musiekskuur-teater @ Pretoria-Barnyard)

SHARE THIS PAGE