BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
DIE STORM VAN WOUDTORIA
Skoolkonsert
Na ‘n woeste storm die land van Woudtoria omvergegooi het moet die Koning deur sy koningkryk loop en ‘n lys maak van alles wat weg is en wat in die groot storm beskadig is. Woudsurance wil die eis so vinnig as moontlik afhandel!! Tydens die Koning se ondersoek kom hy agter dat daar van Woudtoria se inwoners weggeraak het... Waar is hulle? Wat het van hulle geword? Die Koning aanvaar die groot verantwoordelikheid om hulle te gaan soek. Kom saam met die Koning en die inwoners van Woudtoria op hulle avontuurlustige soektog…

SHARE THIS PAGE