BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
ROOIKAPPIE (Musiekskuur)
‘n Moderne weergawe van Rooikappie
Speelgoedkas produksies bied aan: ‘n Moderne weergawe van Rooikappie! Hierdie lente bring die maats van Speelgoedkas ‘n splinternuwe verwerking van Rooikappie na die Barnyard se Musiekskuur. Rooikappie en Ouma moet Wolf bietjie leer wat maniere en etiket is. Kom kyk hoe hulle hom leer hoe om ‘n regte egte “gentleman” te wees. Hierdie kinderteaterproduksie is vir groot en klein en beloof om kinderharte te verryk!

SHARE THIS PAGE