BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
JOU VADERLAND
Callie (Carel Sebastiaan) en Adam Thomas
Vir slegs een aand bied C-Storm se Callie (Carel Sebastiaan) en Adam Thomas jou die geleentheid om te kom luister na ‘n voorloper vertoning van die langverwagte album - Jou Vaderland, wat aan die begin van 2017 beskikbaar gestel sal word. Kom luister na die stories en betekenis agter die liedjies asook waar die insperasie vandaan gekom het, en maak jou ook gereed vir ‘n verassing of twee met ou bekende liedjies. Onthou ons het net een Vaderland, wat aanhou brand, daar is dalk net ‘n misverstand, in my Vaderland, nee ek kies nie kant, maar dit bly my Vaderland, en in God se Hand … rus my Vaderland.

SHARE THIS PAGE