BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
HARTKLANK VIR LIEFDE - Musiekskuur
Hartklank is die taal wat jou hart met jou praat
Dit is die boodskap en motivering agter bekende sanger en liedjieskrywer, Joe Foster se nuwe projek en album - Hartklank. Hartklank is wel die taal wat almal se harte afsonderlik met elkeen praat, dit is nie eksklusief nie. Dus is Hartklank veel meer as net musiek en kan Hartklank enige iets wees wat jou bv. laat voel asof alles beter is wanneer jy by dit is.

SHARE THIS PAGE