BARNYARD LOYALTY CLUB
ENQUIRIES
Book online through our website
or telephonically
ROCCO DE VILLIERS KORTBROEK, LANGKOUSE
EEN aand, EEN pianis, BAIE treffers - n splinternuwe show van Suid - Afrika se gunsteling pianis, Rocco de Villiers.
Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf se splinternuwe album KORTBROEK, LANGKOUSE. Die show sluit al die “usual supsects’ in tot treffers vanaf die nuwe cd, WAT OM TE DRA AGTER OP N BAKKIE, REEN KAN JY NIE KOOP NIE, BLOM, KORTBROEK LANGKOUSE en natuurlik LIEWE HEMEL LIEWE AARDE.
EEN aand, EEN pianis, BAIE treffers - n splinternuwe show van Suid - Afrika se gunsteling pianis, Rocco de Villiers.
Rocco se leuse vir die jaar : “Wees net jousef, die ander is klaar gevat”.

SHARE THIS PAGE